Mpho Mofomme was a successful attorney. He was still married when he took on a mistress, 11 years younger than him. As he was married in community of property, his spouse would be entitled to half of his substantial estate. He was not willing to give her what was due to her and cooked up a scheme with his mistress: he issued the divorce summons, took it to the sheriff for service on his wife (as the court rules require), but then sent his mistress to the sheriff with a fake ID document. She pretended to the sheriff that she was the wife and the divorce was granted.

The ‘real’ wife discovered by co-incidence 6 months later that she was divorced. She had not received a cent from the divorce. She promptly took action and the result was that Mpho and his mistress went to jail and the real wife received the pay-out that she was entitled to.

Neilsons Attorneys can advise you on the best way to get married and protect your rights when you get divorced.

‘N Prokureur Beland In Die Tronk Nadat Hy Sy Vrou Skei

Mpho Mofomme was ‘n suksesvol prokureur. Hy was nog steeds getroud toe hy ‘n houvrou wat 11 jaar jonger as hy is, bekom. Aangesien hy binne gemeenskap van goedere getroud was met sy vrou, sou sy vrou geregtig wees op die helfte van sy aansienlike boedel. Hy was nie bereid om vir haar te gee wat haar toekom nie en bekook toe ‘n komplot met sy houvrou: hy het die egskeiding dagvaarding by die hof laat uitreik, hy het dit na die balju geneem vir betekening op sy vrou (soos wat die hofreels vereis), maar hy stuur toe sy houvrou na die balju toe met ‘n vervalste ID dokument. Sy het aan die balju voorgegee dat sy die wettige vrou was en die egskeiding is toegestaan.

Die wettige vrou het 6 maande later toevallig ontdek dat sy geskei is nadat ‘n familielid medeleie met haar by ‘n begrafnis betoon het. Sy het nie ‘n sent van die egskeiding ontvang nie. Sy het onmiddellik aksie geneem en die gevolg was dat Mpho en sy houvrou tronk toe is en die wettige vrou die uitbelating gekry het waarop sy geregtig was.

Neilsons Prokureurs kan jou adviseer wat die beste maniere is om ‘n skei en jou regte beskerm wanneer jy deur die egskeidingproses gaan.

Pin It on Pinterest