Neilsons Attorneys support Seal College for mentally handicapped children and Seal workshop for mentally handicapped adults. On 8 August 2015, to commemorate Woman’s Day, we hosted and organized a fun(!)raiser for mothers, daughters and grandmothers. Laughter teacher Kate Squire-Howe was the guest speaker and taught us some laughter techniques. The cake icing competition was a roaring success and our guests shed all their stress and inhibitions when the giggling fits took over.

SEAL COLLEGE

Op 8 Augustus, om Vrouedag te gedenk, het ons ‘n pretdag gereӫl en aangebied vir moeders, dogters en oumas. Kate Squire-Howe, ‘n lagterapeut, was die gasspreker en het vir ons lag tegnieke geleer. Almal het hulle stress en inhibisies vergeet toe die lagbuie oorneem! Die koekversiering kompetisie was ‘n groot sukses en ons vrygewige gaste het verseker dat Seal College binnekort die bus motorhuis sal kry.