Let me first explain what is mediation and what is facilitation.

Mediation is a process in which an impartial mediator helps the parties to negotiate their issues and avoid litigation. The mediator aims to find an amicable solution that all parties can live with as opposed to a court case that can destroy many relationships and is very expensive. Mediation is far less costly than litigation since the parties share the costs of the mediator instead of each party paying separate lawyer fees. It is strictly confidential and ensures that parties have an opportunity to discuss issues freely.

Facilitation clauses are found in most divorce orders or parenting plans. This clause states that, if there is any dispute between the parents in how they have contact with their children or cannot communicate easily to make decisions relating to the children (such as enrolling them in a new school or travelling overseas), then they will appoint a facilitator. The facilitator will hear each side of the problem and make a decision in the best interests of the children.

Maintenance payable to the children can also be resolved in this manner. This saves the parents having to take time off work and attend the Maintenance Court.

Facilitators have authority over your parenting rights and it is vital to appoint the right facilitator.

Decisions, decisions:
Some of the differences should already be clear from the above explanation. The biggest difference is that the mediator never makes decisions in your negotiations, whereas the facilitator often has to issue a directive, deciding on an issue. The mediator helps the parties to make their own decisions but the facilitator has to issue a directive precisely because parties cannot agree on any decision jointly.

Control:
Another big difference is that the parties remain in control of the outcome when they mediate, not the mediator. The mediator may control the process and the parties’ behaviour, but not the final decisions. The final decisions are made by the mediating parties.
In contrast, if the parties cannot resolve their dispute, then the facilitator has to make the final decision. This decision can be far reaching, such as with whom the children should live and whether the children may go overseas to live.

Freedom:
Mediation is usually voluntary. The parties realise that it’s foolish to spend their money on litigation and they decide to ask a third party, the mediator, to help them in their divorce or other negotiations. However, if one of the parties refuses to attend mediation, then there is nothing that the other party can do to compel him or her.

On the other hand, a court order appoints a facilitator and when the parties cannot reach agreement, they have no option but to participate in the facilitation process.

The team at Neilsons Attorneys provide both mediation and facilitation services.
Contact us on tel: 021 557 8552.

Wat Is Die Verskil Tussen Mediasie En Fasilitering?

(Let wel dat fasilitering binnekort “ouerskap koördinering” genoem sal word)

Laat ek eers verduidelik wat mediasie en wat fasilitering is:

Mediasie is ‘n proses waartydens ‘n onpartydige mediator die partye help om hulle geskille te besleg en om litigasie te vermy.

Fasilitering is ‘n proses waar ‘n fasiliteerder óf deur middel van mediasie, óf deur middel van ‘n direktief ‘n dispuut tussen ouers rakende hulle kinders besleg.

Wat is die verskil?

Sommige van die verskille tussen mediasie en fasilitering behoort reeds duidelik te wees uit die verduidelikking hierbo, maar om uit te brei:

Die mediator word gesamentlik deur die partye aangestel en kan enige dispuut medieer, nie slegs familie dispute nie – ook probleme met die bure, werknemers, ens. In hierdie blog gaan ek egter net fokus op die familie.

Die mediator help die partye om ‘n vreedsame oplossing te vind waarmee al die partye kan saamleef, in teenstelling met ‘n hofsaak wat verhoudings kan vernietig en wat baie duur is. Mediasie is baie goedkoper as litigasie aangesien die partye die mediator se fooie deel, in plaas daarvan dat elke party apart hulle prokureurs se fooie moet betaal. Die mediasie proses is streng vertroulik en verseker dat partye ‘n geleentheid het om hulle kwelpunte vryelik te bespreek. Dit is ook belangrik om te meld dat die mediator geen besluite mag maak nie en dat die besluitneming in die partye se hande bly. Dit gee hulle dus volkome beheer oor die uitkoms van die mediasie.
In teenstelling met bogemelde, word die fasiliteerder meestal deur ‘n hof of FAMAC aangestel. Die meeste ekskeidingsbevele en ouerskapsplanne bevat deesdae ‘n fasiliteringsklousule (ouerskap koördinering). Die fasiliteerder se rol is nie so breed soos die van die mediator nie. Sy of haar magte word uitgestippel in die hofbevel of ouerskapsplan en s/hy mag nie daarvan afwyk nie.

Die mediator help die partye om hulle eie besluite te maak maar die ouerskapkoördineerde moet ‘n direktief uitvaardig juis omdat die ouers nie gesamentlike besluite kan maak nie.

Die kontak met hulle kinders of indien hulle nie met mekaar kan kommunikeer of gesamentlike besluite rakende die kinders kan maak nie (byvoorbeeld besluite soos die skool wat die kinders moet bywoon of oorsee se reise) sal die partye ‘n ouerskapkoördinering aanstel.

Die fasiliteerder, in teenstelling met die mediator, mag besluite maak rakende die beste belange van die kinders en die besluite is bindend op die ouers. Die fasiliteerder se besluite kan selfs so bindend wees as ‘n hofbevel. Die proses van ouerskap koördinering behels dat die fasiliteerder beide ouers se kante van die saak moet aanhoor voordat ‘n besluit gemaak word maar die finale besluit rus by die fasiliteerder. Die fasiliteerder kan selfs onderhoud wat vir die kinders betaal moet word, deur middel van die proses bereg. Dit spaar die ouers baie tyd en moeite aangesien hulle nie dan verlof hoef te neem en na die onderhoudshof hoef te gaan nie.

Afhangende van die terme van die hofbevel of die klousule wat die ouerskapkoördineerde aanstel, kan ‘n ouerskapkoördineerde selfs die mag hê om ouers se ouerlike regte te oorskrei. Dit is dus geweldig belangrik om die regte fasiliteerder aan te stel.

Beheer:

In die mediasie proses bly die party in beheer van die uiteidenlike uitkoms, nie die mediator nie. Die mediator mag die proses beheer en die partye se gedrag onder beheer hou maar het geen finale sê nie. Die finale besluite word deur die medierende partye gemaak.

Daarenteen, indien die partye nie hulle dispute onderling kan oplos nie, is die fasiliteerder verplig om die finale besluit te maak en so ‘n besluit kan verreikende gevolge hê, byvoorbeeld waar die kinders moet woon. Die ouers verloor beheer oor die finale uitkoms.

Vryheid:

Mediasie is vrywillig. Die partye besef dat dit dom is om hulle geld op litigasie te spandeer en hulle vra ‘n derde party, die mediator, om hulle te help met hulle egskeiding of ander onderhandelings. Ongelukkig, indien een van die partye weier om mediasie by te woon, dan is daar feitlik niks wat die ander party kan doen om hom of haar te verplig nie.

In teenstelling hiermee word ‘n fasiliteerder gewoonlik deur ‘n hofbevel of ouerskapsplan aangestel en, wanneer die partye nie ooreenkoms kan bereik nie, het hulle geen keuse as om aan die fasiliteringsproses deel te neem nie.

Ons span by Neilsons Prokureurs bevat gekwalifiseerde mediators en ouerskap koördineerders (fasiliteerders).

Kontak ons te 021 557 8552/9 of via ons webblad www.neilsons.co.za

Pin It on Pinterest